Welkom

Ons Visie

God se Woord bevat die nodige antwoorde vir alle mense se lewensbehoeftes. Soos saaiery lewe wek, net so is dit ons visie om God se Woord te saai sodat Hy die ewige lewe kan wek in ontelbare lewens van mense.

Ons Missie

Ons wil graag hê dat soveel mense as moontlik deur die helder onweerspreekbare Woord van God geseën moet word.

Lees die Artikel: "Die BYBEL se Ontstaan"

Ons Doel

Omdat God se Woord Sy eie Ingeboude herskeppende krag besit, is dit ons doel om Sy Woord deur middel van die internet te saai, asook Bybel skenkings, in die lewens van ontelbare mense. Hy is immers die vleesgeworde Woord. (Lees Die Bybel se Ontstaan)

 


Trek jou Wapenrusting aan

(Alle teksverse en paragrawe uit: Die Bybel Ou Vertaling 1953)